Ons braaier trek saam na Frankryk!

Dit is al ’n ruim 12 jaar gelede at ek en my vrou die landgoed skou op “Landgoed Heerlijkheid Mariënwaerdt” besoek het. Dit was ’n pragtige dat in Augustus en nadat ons ’n paar uur rondgestap het, kom ons by ’n stalletjie tot stilstand onder ’n pragtige groot eikeboom. Hier demonstreer die mense van Comfort Trade die braaier en alle moontlikhede aan die besoekers. Ons was betower! Vir braai liefhebbers, het hierdie braaier oneindig baie moontlikhede en dit lyk eintlik nie net soos ’n braaier nie, want jy gebruik nie net brikette nie, maar ook hout. Baie entoesiasties vertrek ons huiswaarts en vanaf daardie oomblik word daar gereeld in ons kringe oor die braaier gesels.

’n Jaar later kom ons op ’n ander skou, weer die stalletjie van Comfort Trade teë en baie vinnig is ons nuuskierigheid weer geprikkel. Daar was aan ons geen keer meer en het ons besluit om vir ons die braaier aan te skaf asook van die uitdagende kook en braai gerei. Ons probeer toe ook soveel moontlik bykomstighede aanskaf, soos die gietyster potjie en die wok.

“Workshops” van die professionele mense

Ondanks dat ons redelik uit die kombuis kon beweeg en agter die braaier in, het hierdie apparate tog ’n bietjie insig vereis. Op afspraak, kom hierdie kundige mense van Comfort Trade by ons aan huis om ons te leer braai. So gee hulle vir ons insig in alle moontlike rigting en ons gaste was stomgeslaan. Om self meer inligting in te win, gaan ons kort daarna op ’n kursus wat Comfort Trade in die omgewing reel. Diverse professionele kokke gee met soveel plesier, lekker kort werkswinkels met uitleg oor die vele moontlikhede van die braaier.

Kyk na die duursame SlowWwood Braaibox

Middelpunt van die buitelewe

Vervolgens keerden we nog enthousiaster huiswaarts en sindsdien is de braai het middelpunt van ons buitenleven. Onze beide Weber BBQ’s zijn sindsdien ongebruikt gebleven. Bij verjaardagen en jubilea (ook van familieleden) bereiden we vele gerechten op de braai. Van voor de hand liggende spareribs en kip tot zeer verfijnde gerechten met coquilles of asperges. Toen mijn zus uit Nieuw Zeeland over was, hebben we zelfs midwinter, met een dikke laag sneeuw genoten van de braai. Genieten van chili con carne uit het potjie, spareribs van de BBQ en kippenvleugels in teriyakisaus met sesamzaad. Alles begeleidt door de warmte van de braai en natuurlijk een glaasje glühwein.

Baie nuwe staaltjies

Bij alle gelegenheden was de braai een succes. Bij buren, vrienden en familieleden zijn heel wat anekdotes ontstaan waar nog veel en lang over spraken en spreken. Met als gevolg dat toen wij onlangs aankondigden dat wij naar Frankrijk zouden verhuizen meerdere enthousiastelingen onze braai wilden overnemen. Maar we hebben zoveel plezier aan de braai gehad dat wij een leven zonder niet kunnen voorstellen. Hij gaat dus mee naar de Dordogne en we zullen er ook daar vast nog veel anekdotes en verhalen mee ervaren.
We hebben er zin in.

Mirjam en Rob Boymans

Tonden, januari 2021