Kontak ons of maak ‘n afspraak

Kom ontmoet
ons persoonlik

Wil jy ’n byeenkoms
of ’n demonstrasie
bywoon? Vul dan hierdie vorm in.

Ons kan jou baie vertel oor die geselligheid van braai en hoe lekker jy kan eet as jy jou eie kole maak. Maar hoe entoesiasties ons self is en hoe goed ons eie verhale en ervarings is, hierdie braaier moet jy self beleef.

Om jou ook die kans te gee om jou kennis met ander braai liefhebbers te deel, vergader ons gereeld saam met ons handelaars en vennote, hou byeenkomste en demonstrasies. Dit bied jou die ideale geleentheid om al jou vrae te stel en ’n fenomenale braaier self te ervaar. Teken in en ons hou jou op hoogte van waar en wanneer daar in jou buurt ’n byeenkoms of demonstrasie is. Dan gesels ons verder rondom die braaier.




    Ek wil graag ’n afspraak maak vir:

    Waar kan
    jy dit koop?

    Alhoewel braai in Suid-Afrika ontstaan en bemeester is, word dit wêreldwyd geniet. Vir elke moontlike geleentheid, bied Comfort Trade jou ’n braaier wat perfek by die geleentheid pas. ’n Draagbare of losstaande braaier vir die tuin of op die stoep... Of ’n ingeboude braaier vir jou lapa en jou kombuis. Deur middel van ons uitgebreide handelsnetwerk, kan jy die braaier vind wat perfek by jou behoeftes pas. Op die manier kan jy, jou vriende en jou familie ’n braai hou, uit die boeke uit!

    Soek 'n
    braaihandelaar
    naby

    Braai is ’n
    besonderse
    ervaring

    Neem deel
    aan ’n braai
    ondervinding

    Bly op hoogte

    Bly op hoogte van sake en 
    teken aan vir ons digitale opdaterings.

    Die Braai Gemeenskap is altyd besig met nuwe tegnieke en resepte. Ons hou u op hoogte van alle nuwe verwikkelinge, van resepte tot lekker kampvuur stories en die plekke om te wees.

      Volg ons ook op: